Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Review: The Unsaid by Richard de Nooy

Natasja le Roux 2014-07-16 "The Unsaid is a powerful book in which everything makes sense, the humour is black where it has to be black and the characters are perfect in their imperfection."

LitNet Akademies-leesgoed: Francois Venter

Francois Venter 2014-07-15 "Hy verduidelik oortuigend waarom die Weste (wat Noord-Amerika en Wes-Europa insluit) tans die oorhand in die wêreld het en nie byvoorbeeld China of Islam nie – maar versuim nie om die vraag te vra of dit steeds volhoubaar is nie."

Van labels en ghetto's

Bettina Wyngaard 2014-07-15  

Die amptelike lokprent van Suurlemoen!

LAPA Uitgewers 2014-07-15  Kyk na die lokprent van die film Suurlemoen! 'n Afrikaanse film geïnspireer deur Jaco Jacobs se gelyknamige jeugboek, uitgegee deur LAPA-Uitgewers.

Extracts: Our Madiba, compiled by Melanie Verwoerd

2014-07-15 As her personal tribute to Madiba, Melanie Verwoerd collected anecdotes by those who had stories of meetings with Mandela. Read five extracts.

Is daar 'n alien op jou stoep?

Koos Kombuis 2014-07-14  

Afrikaans se grootste topverkoper

Pieter GR de Villiers 2014-07-10  

Ernst van Heerden (1916–1997)

Erika Terblanche 2014-07-09 “Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”

Call girls maak nie lekker ontbyt nie

Henry Jack Cloete 2014-07-09  

Nuwe boeke by LAPA: Julie 2014

LAPA Uitgewers 2014-07-08 Kyk watter boeke verskyn gedurende Julie 2014 by LAPA Uitgewers.

The road of excess deur Ingrid Winterbach

Bibi Burger 2014-07-08 Bibi Burger resenseer die vertaling van Ingrid Winterbach se Die benederyk.

Forged in battle by Jan Breytenbach

Jaco Fouché 2014-07-08 "To hell with that, I say. Read this book, whether you're into military affairs, African history, adventure, action movies or masculine power plays. Read it."

Nuwe boeke by NB Uitgewers: Julie 2014

2014-07-07 NB Uitgewers se nuwe boeke vir Julie.

Biebouw-resensie: Blou trane deur Daniella Day

Eldridge Jason 2014-07-07 "Niks bring groter hartseer as ’n flenter lewe, verkwis deur drugs nie." Eldridge Jason resenseer 'n boek omtrent die stryd teen dwelms.

Writing South Africa Now 2014 – Photos from York

Imke van Heerden 2014-07-04 The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th 2014.

The real meal revolution deur Tim Noakes

Izak de Vries 2014-07-03 Lees wat dink Izak de Vries van dié kosrevolusie.

Die oes is groot ma die arbeiders is min

Shirmoney Rhode 2014-07-03  

Breyten Breytenbach Boekefees | Literary Festival 2014

2014-07-03 Vanaf 11 tot 13 Julie 2014 lei alle paaie na Montagu. | All roads lead to Montagu from 11 to 13 July 2014 for the Breyten Breytenbach Literary Festival.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Tweede weergawe van kortverhale

2014-07-02 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
Top