Rudie van Rensburg, Jonathan Amid2014-06-24Kopskoot is die volgende boek van 'n skrywer wie se skryfloopbaan met 'n groot knal afgeskop het. Rudie van Rensburg gesels met Jonathan Amid.
Lien Botha2014-06-23"Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."
Nadia de Kock2014-06-20Zelda la Grange se boek Goeiemôre, mnr Mandela en Good Morning, Mr Mandela het gelyktydig by Penguin SA verskyn. Nadia de Kock het op 19 Junie 2014 by die boekbekendstelling in Johannesburg gaan foto's neem.
Etienne van Heerden2014-06-12Poolshoogte is nie die eerste aanlyn skrywerskongres op LitNet nie. Briewe deur die lug het in 2000 plaasgevind en is daarna in boekvorm deur Tafelberg uitgegee. Hier is Etienne van Heerden se inleiding wat in die boek verskyn het.