Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Foto's: SA Akademie se bekroningsgeleentheid op Stellenbosch

Naomi Bruwer 2014-06-30 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid vir 2014 het Vrydagaand op Stellenbosch plaasgevind. 

Winners announced: Sunday Times Literary Award and Alan Paton Award 2014

2014-06-30 “First time fiction writer Claire Robertson, and political correspondent and commentator Max du Preez were awarded top honours at the 2014 Sunday Times Literary Awards.”

Fotoblad: Wilna Adriaanse stel Dubbelspel by Waverley-biblioteek bekend

2014-06-27 Wilna Adriaanse se nuwe boek Dubbelspel is 25 Junie by Waverley-biblioteek bekendgestel. Dit was 'n heerlike gesellige aand en die biblioteek het, soos gewoonlik baie moeite gedoen.

Uitslae: Die BSV-skryfkompetisie 2014

2014-06-27 Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging – "Skrywers 2014" – is nou bekend.

PEN Afrikaans: Nuusbrief – Junie 2014

Kerneels Breytenbach 2014-06-27 Voorsitter Kerneels Breytenbach oor die Kunsblad van Beeld en PEN Afrikaans se vooruitsigte.

Skryf 'it soes jy praat

Nathan Trantraal 2014-06-26

Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr

Izak de Vries 2014-06-25  Izak de Vries resenseer Laaste dans, Drienie deur Steve Hofmeyr.

CM van den Heever (1902–1957)

Erika Terblanche 2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”

Antjie Krog: An Ethics of Body and Otherness, saamgestel deur Judith Lütge Coullie en Andries Visagie

Andries Visagie, Izak de Vries 2014-06-25 Die bekendstelling van die eerste akademiese boek in Engels oor die werk van Antjie Krog het onlangs by die onafhanklike boekwinkel Bibliophilia in Woodstock, Kaapstad plaasgevind. Andries Visagie gee sy indrukke en Izak de Vries deel sy foto's.

lewe = fees

Darryl David 2014-06-25  

Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2014

2014-06-25 Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool bydie gewilde skrywer, Chanette Paul!

Wilna Adriaanse gesels op kykNET se Dagbreek

2014-06-25 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.

Vertaalster Riet de Jong-Goossens krijgt erepenning

2014-06-25 De Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns heeft een Erepenning toegekend aan de Nederlandse vertaalster Riet de Jong-Goossens.
Top