Izak de Vries2014-10-20 Benny Lindelauf (regs) is ’n Nederlandse outeur wat tans deur die land toer op uitnodiging van SASNEV, die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere.
Kerneels Breytenbach2014-10-17PEN Afrikaans spreek namens alle Afrikaanse skrywers sy diepste kommer uit oor die regering se sentraliseringsplanne vir die onderwys.
Naomi Bruwer, Zirk van den Berg2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgestel. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Marlize Hobbs2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Jaco Jacobs2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Steward van Wyk2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Steward van Wyk was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.
Naomi Bruwer, Mike van Graan2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Naomi Bruwer2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Abraham H de Vries2014-10-16"Die nuuskierige leser kan nou nog die papier-Rapport met Van Zyl se resensie iewers gaan soek. Maar ek wonder tog: Is in ’n toekoms sonder papierkoerante (wat al voorspel is) die wegval van negatiewe menings en die beskikbaarheid van slegs positiewes ondenkbaar?"
Theresa Papenfus2014-10-16"Pik (Botha) het die boek “geniaal” genoem, “hoogsbegaafd” en nog ’n paar ander dinge ... en die skrywers behoort eredoktorsgrade daarvoor te kry ..."
Willem Anker, Naomi Meyer2014-10-16"Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."
Ilse van der Merwe2014-10-15"Jy gaan keer op keer na hierdie boek wil terugkeer, nie net vir die resepte en foto’s nie, maar grootliks vir die pragtige stories."
Neil van Heerden2014-10-15Vanjaar is die kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) aangebied deur die Universiteit van Pretoria se Afrikaansdepartement, van 29 September tot 2 Oktober. Neil van Heerden deel sy indrukke en foto's.
Wayne Muller2014-10-15Wayne Muller en Stephanus Muller, skrywer van Nagmusiek, gesels oor die komponis, Arnold van Wyk, sy musiek en die fiktiewe biograaf.
Jaco Fouché2014-10-15"’n Pluimpie aan Umuzi, omdat hulle boeke in beide Afrikaans en Engels uitgee, maar ook oor die hardeband waarin die boek aangebied word. Dis ’n werk om te hou en weer en weer te lees."
Erika Terblanche2014-10-14Louise Viljoen ondersteun die standpunt dat Huismans se verhale van literêr-historiese belang is, omdat sy die ingewikkeldhede van verhoudings verteenwoordig.