Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

African Library: The Yacoubian Building by Alaa al-Aswany

Annie Gagiano 2014-07-02 "You don’t understand because you’re well-off. When you’ve stood for two hours at the bus stop or taken three different buses and had to go through hell every day just to get home ... then you’ll know why we hate Egypt."

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.

Hekwagters en oop hekke

Joan Hambidge 2014-07-02  

Die 13de kaart deur Madelein Rust

Madri Victor 2014-07-01 "Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit." Lees Madri Victor se resensie.
Top