Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer2014-08-05Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.
Fanie Viljoen2014-08-04"Op ’n Saterdagoggend mis ek my vlug huis toe omdat ek hierdie boek tien meter van die vlughek af sit en lees en vergeet van die wêreld om my. Maar is dit die moeite werd om jou vlug vir Dark Windows te verpas?"
Jonathan Amid2014-07-30"Expertly edited by the superb Henrietta Rose-Innes, these four voices, channelled through the authorial lens of Greg Lazarus, offer an almost musical sense of harmony and melody in a novel that hits subtle notes, tugs at the heartstrings, alternates between moments of rich light and shade, and ultimately leaves the reader with a huge grin and an urge to say 'More, more!'"
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?