Naomi Bruwer2014-06-09 Die wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand by die Brundyn-galery in Kaapstad aangewys. Kyk na foto's van die geleentheid.
2014-06-06Die wenners van die 2014 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand tydens ’n glansgeleentheid by die Brundyn-galery in Kaapstad aangewys.
2014-06-04Marita van der Vyver en haar nuwe boek Winterkos in Provence is die fokus van ’n spesiale skrywersete wat op Saterdag 19 Julie deur die Grande Roche Hotel, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en NB Uitgewers, in die Paarl aangebied word.
Naomi Bruwer2014-06-04 Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het by die geleentheid haar uitgevra oor die boek.
2014-06-03Hulle is almal in die land. Van die Chinese triades tot die Russiese mafia. Niemand is egter hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.
2014-06-03PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.