Foto's: Tuin van Digters 2014

  • 0

Die Breytenbach Sentrum op Wellington se jaarlikse Tuin van Digters-fees het die afgelope naweek plaasgevind. Naomi Bruwer was Saterdag daar.

Danie Marais en Alfred Schaffer gesels oor Danie se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai. Die gehoor kon ook luister na grepe uit die musiek wat die gedigte geïnspireer het.

Danie Marais

Alfred Schaffer

Marius Weyers

Diana Ferrus

Lede van die Mengelmoes Digters sit aandag en luister.

Boekwinkel

Ampie Coetzee

Rhyme Author

Chris van Niekerk

Hemelbesem

Nita Cronjé

Hemelbesem

Louis Esterhuizen gesels met Daniel Hugo oor Louis jongste bundel, Die afwesigheid van berge.

Daniel Hugo

Louis Esterhuizen

Marlene Malan

Marlise Joubert

Chris van Niekerk staan reg vir foto's saam met aanhangers.

Melt Myburgh het met Andries Bezuidenhout gesels oor Andries jongste bundel, Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle.

Melt Myburgh

Andries Bezuidenhout

Engemi Ferreira

Amelda Brand

Anne-Ghrett Erasmus

Etienne Britz

Gerard Scholtz voer 'n onderhoud met Antoinette Kellerman vir DEKATv.

Tessa Louw

Foto's © Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top