Koos Kombuis, Naomi Meyer2014-09-12"Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag."
Martin Steyn, Naomi Meyer2014-09-11"Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."
Clinton V du Plessis, Naomi Meyer2014-09-11"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."
Naomi Bruwer2014-09-10Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.
2014-09-10Kom luister na oudminister Pik Botha oor Suid-Afrika se kernwapenprogram by die bekendstelling van Die Bom in die Miriam Makeba-saal, Unisa, op 2 Oktober.
François Verster2014-09-09"Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."
Alettie van den Heever2014-09-09"Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies."
2014-09-08DJ Opperman vier vanjaar op 29 September sy 100ste "verjaardag". Kom luister na staaltjies en 'n voorlesing uit sy werk. Sluit op Maandag, 22 September om 19:00 aan by die geselskap van Departement Afrikaans en Nederlands in die Wilcocks-gebou.
2014-09-08Nooi jou vriende en kom geniet onthoukos, goeie wyn en kosstories saam met Wilna Adriaanse, Nanette van Rooyen en koskokkedoor Marius Uys. Merk jou dagboek vir 28 Oktober en sluit aan by gasvrou Madri Victor op D'Aria.
Annzra Naidoo2014-09-05"My name is Annzra Denita Naidoo. Although my ID defines my race as Indian, I have discovered that I am actually a white South African."
2014-09-04Nuwe boeke by NB-Uitgewers sluit in: Maak vyf deur Heleen Meyer, Until Julius Comes deur Richard Poplak; Nina en die funky eksperiment deur Elizbè van der Colff; The Write Stuff deur Johan Geldenhuys en Dave Dykman; Sondebok deur Irma Venter; en Krake deur Peet van Staden.
2014-09-04Het Comité van Ministers van de Nederlandse Taalunie heeft de nieuwe jury voor de 21e editie van de Prijs der Nederlandse Letteren aangesteld. De Nederlandse Taalunie kent de prijs om de drie jaar toe aan een auteur van wie het werk een belangrijke plaats inneemt in de Nederlandstalige literatuur. De bekroonde auteur ontvangt een bedrag van € 40.000.
LAPA Uitgewers2014-09-04LAPA glo lesers en skrywers stap hand aan hand: daarom wen die Lekkerlit-boek van 2015 se skrywer R5 000, een gelukkige ATKV-leser R2 500 kontant én een Facebook-deelnemer ook R2 500 kontant. Neem nou deel!