Annie Gagiano2014-04-29Tears of the Desert – A Memoir of Survival in Darfur by Halima Bashir with Damien Lewis is a work of testimony and an important addition to the African archive.
Marietjie Lambrechts2014-04-29"Woorde is rampe, rampe, rampe!
Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."
Izak de Vries2014-04-29Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.
Kerneels Breytenbach2014-04-29Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie.
André P Brink2014-04-23"Uiteindelik het die nuus gekom wat ons al lank te wagte was, maar wat nietemin soos die einde van ’n wêreld gevoel het: Gabriel García Márquez is nie meer daar nie." Lees André P Brink se huldeblyk.
Paul Murray2014-04-22Paul Murray teaches history and holds a DPhil in the historical sciences from the University of Pretoria. Read his review of this important book.