Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Justice: A Personal Account by Edwin Cameron
2014-04-17 S'thembile Cele attended a book launch of Justice: A Personal Account and writes her contribution as part of a collaboration between LitNet and the University of Stellenbosch's Department of Journalism in 2014.Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior Redakteur
2014-04-16 NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese. Die suksesvolle aansoeker sal by alle aspekte rondom die publikasie van fiksie betrek word.Die ABSA KKNK en RSG Boekeprojek
2014-04-16 Die jaarlikse boekeprojek van RSG en die ABSA KKNK is op dreef en poog daarin om boeke vir boekarmgemeenskappe in te samel. Daar is tot 30 April tyd om boeke te skenk vir dié projek.Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger
2014-04-16 “In ’n tyd van onreg en geweld bly niemand onaangeraak nie.” Karin Cattell was op die paneel wat dié UJ-debuutpryswenner van 2013 beoordeel het. Lees wat sy dink.Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck
2014-04-16 Elbie Adendorff resenseer Anderkant die spieël.Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied
2014-04-16 Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!LitNet Akademies-resensie-essay: Soos die “groot outydse digters” – Karnaval en Lent, TT Cloete
2014-04-16 "Uit hierdie werk is heelwat af te lees van die talle lewens wat Cloete in terme van jare en onversadigbaarheid geleef het. Hier is iemand aan die woord wat konstant bly én homself telkens vernuwe."Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Aankondiging van kortlys
2014-04-15 Die kortlys vir Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd is bekend gemaak.Wenners van WOORDtroFEES aangekondig
2014-04-14 Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.Skerpskryf - kompetisie vir leerders
2014-04-09Skerpskryf is ’n skeppende Afrikaanse skryfkompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein. Dit word vanjaar vir die vierde keer aangebied deur die Hugenote Gedenkskool in Dal Josafat in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl.
