Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Klimtol – en 'n onderhoud met 2012 se Europese damesklimtolkampioen

Naomi Meyer, Corli du Toit 2014-01-21 “Klimtolspeel is beslis 'n kunsvorm. Natuurlik is daar 'n groot tegniese aspek, en dit is wat die meeste beoordeel word by kompetisies. Die estetika word egter ook beoordeel en tel gewoonlik 30% van die totale punt.”

Edith Wharton: A Backward Glance

Johannes Comestor 2014-01-20 'n Mens kan ook sê Wharton was soos die maan wat lig van die son weerkaats het. Henry James was daardie son; hierna James genoem. Ek skryf hier veral oor hom.

South African Flowering Trees: Photos of book launch at Kirstenbosch

2014-01-20 The aptly named Rob Wood, author of South African Flowering Trees, was represented by his son Alan and grandson Aden at the launch of his book at Kirstenbosch this week.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet Storie-slypskool

2014-01-15 Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?

Leswin Laubscher 2014-01-14 "Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

South African Flowering Trees – A botanical adventure through history

Rob Wood, Naomi Meyer 2014-01-14 Many books have been written about trees, but South African Flowering Trees – a botanical adventure through history makes a good effort at giving a complete picture.

Jan van Tonder vertel vir Madri Victor van Is weer Sagie

Jan van Tonder, Madri Victor 2014-01-14 "Ek het besluit om in die wagpos op die tronkmuur waarheen ek verban is om my stil te kry, ‘n storie te skryf – my heel eerste poging. Ek wou ‘n mens skep wat sonder kwaad is."

Johann Nell: Sondag op 'n voëlplaas

Johannes Comestor 2014-01-13 Uit die voorafgaande blyk dat daar veral twee temas in die boek is. Enersyds gaan dit om polities korrekte politiek. In dié proses is die neiging om nie-wittes voorbeeldig voor te stel en wittes te diskrediteer. Andersyds word seks te berde gebring op maniere wat ooreenstem met wat tans in die mode is.

What Hidden Lies: Crime from up close

Jonathan Amid 2014-01-10 "In Greek mythology, Persephone is the queen of the underworld. In the brilliant debut novel by celebrated scriptwriter and script editor Michelle Rowe, detective Persephone (Persy) Jonas ... is the plucky young woman tasked with navigating the underworld of a community where little is as it appears."

Kathleen Lamond: First Memories

Johannes Comestor 2014-01-06 Daar is 'n manier om beter deur latere geslagte onthou te word, naamlik deur iets te doen, hetsy positief of negatief, wat 'n spoor nalaat.

The crisis of immoral academics

Francois Badenhorst 2014-01-06 “In Jean-Paul Sartre’s epistolary novel Nausea, the novel’s misanthropic protagonist Roquentin regards the existence around him in the French ville where he lives. Sitting under a chestnut tree, he becomes enraged at the ‘monstrous lumps of gross, absurd being’ that surround him. ‘Filth!’ he shouts. ‘What rotten filth!’”

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Annamarie du Preez 2014-01-03 “Die boek lees gemaklik en die skrywer kry dit reg om werklik treffende stukke teks daar te stel.”

The Spiral House by Claire Robertson

Jonathan Amid 2014-01-03 “Claire Robertson’s extensively researched debut novel, The Spiral House, comes after thirty years spent working as a journalist. The novel has garnered praise from various quarters, unsurprisingly, since it seems to engage every nerve and fibre of one’s body and mind, so absorbing is its arc.”

Reader's review: Black Widow Society

Jonathan Amid 2014-01-03 "If anyone dared to say that the burgeoning South African crime fiction scene was light on inventiveness, over-politicised, almost exclusively cornered by Cape writers and lacking in contributions from black female writers, then Angela Makholwa offers a decidedly tart response with her latest novel, Black Widow Society."

Atlas teen die Vergeetrivier deur Pirow Bekker

Ingrid Woudstra 2014-01-03 "Atlas teen die vergeetrivier is ’n voortreflike bundel wat van ware digterskap getuig. Die fyn sintuiglike waarnemings van die natuur en ervarings word op ’n beeldryke, toeganklike en realistiese wyse aan die leser oorgedra."

Wenkbrou deur Deborah Steinmair

Jonathan Amid 2014-01-03 “Hierdie is ‘n veelvlakkige roman wat behoorlik die wenkbroue laat lig.”

Kobra ’n riller soos min

Jonathan Amid 2013-12-19 Het Meyer na amper twintig jaar van spanningvolle, deernisvolle, besonder sterk karakter-gedrewe misdaadfiksie steeds die vinger op die pols van wat sy aanhangers van sy skryfwerk verwag?

PEN Afrikaans: Nuusbrief – Desember 2013

Kerneels Breytenbach 2013-12-19 Namens die bestuur van PEN Afrikaans ons seënwense vir die Kersgety, en die hoop dat 2014 ’n jaar sal wees waarin die lede van PEN Afrikaans elkeen groot bydraes maak tot die uitbou en groei van die Afrikaanse geskrewe woord.

Hartepad: Die betekenisvolheid van reis

Gerrie van Eeden 2013-12-19 Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders.

Inskrywings vir Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 binnekort oop

2013-12-18 NB-Uitgewers wag vanaf 1 Januarie 2014 inskrywings in vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015
Top