Boekbekendstelling: Donker spoor

  • 0

Louis Esterhuizen, die bestuurder van Protea Boekwinkel op Stellenbosch, sê in sy nuusbrief: “’n Besonder opwindende debuut is Martin Steyn se spanningsroman Donker spoor.” Die roman sal komende Saterdag om elfuur die oggend in 'n gesprek tussen Steyn en Jonathan Amid bekendgestel word.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top