Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Maria Tsaneva: Arnold Böcklin enCarl Larsson
2014-03-24 Maria Tsaneva het reeds meer as 150 boeke oor skilders en hulle werk op Amazon Kindle bekend gestel.In Memoriam: Hennie Aucamp
2014-03-21Die gevierde Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 oorlede en NB-uitgewers bring graag hulde aan hom.
