Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Boekbedonnerd 2013: Toppies innie langpad en ’n taal in ’n doodloopstraat
2014-05-21 Francois Verster deel sy indrukke van verlede jaar Boekbedonnerdfees in Booktown Richmond.Huisgenoot Tempo-toekennings 2014
2014-05-21 Die Huisgenoot Tempo-toekennings bring nou ook hulde aan die letterkunde. Stem vir jou gunsteling Afrikaanse roman van die jaar!Booktown Richmond's BookBedonnerd Festival 2014
2014-05-21 Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.Beveg depressie – en leef voluit!
2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding
2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.Sunday Times Literary Awards Shortlist nominees announced
2014-05-20 A total of ten books were shortlisted for the Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize at the shortlist announcement of the 2014 Sunday Times Literary Awards in association with Exclusive Books held in Franschhoek on 17 May 2014.The cutting room by Mary Watson
2014-05-20 Read Jonathan Amid's review of this book, published by Penguin SA.Varsgedruk-video: Stippellyn deur Erika Murray-Theron
2014-05-20 Lana is a nurse at a clinic for frail elderly people. After one of the men in her care passes away, she meets his wife; shortly thereafter also his son, who has travelled from London for the funeral.AFAI hosts Kenyan writers
2014-05-19 African Arts Institute (AFAI) will host two Kenyan writers – Billy Kahora and Phyllis Muthoni – during the coming week.Die derde graf deur Calvyn van Niekerk
2014-05-19 Lees Stephanie Nieuwoudt se resensie van hierdie boek.Sonja Loots (1972–)
2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.Bobby by Elizabeth Pienaar
2014-05-15 Human & Rousseau and Love Books invite you to the launch of Bobby by Elizabeth Pienaar.Surprised by the Man on the Borrowed Donkey: In conversation with Denise Ackerman
2014-05-15 Join John de Gruchy in conversation with Denise Ackerman on her new book, Surprised by the Man on the Borrowed Donkey.Valsrivier deur Dominique Botha
2014-05-14Lees wat dink Steve Hofmeyr van Dominique Botha se Valsrivier.
Die digters dans in Observatory
2014-05-14 Hier is foto's van die Pirogue at Night-geleentheid wat voor die Dansende Digtersfees in Observatory plaasgevind het.Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Mei 2014
2014-05-12 Misdaadfiksie, romanses, kinder- en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei.C Louis Leipoldt’s orientation
2014-05-12 There has been speculation over the decades about the sexual orientation of the Afrikaans poet C Louis Leipoldt.ATKV-Woordveertjies 2014: Inskrywings nou ingewag
2014-05-12 Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 12 September tydens 'n prestigegeleentheid by D'Aria in Durvanville toegeken.Hennie van Deventer (1941–)
2014-05-10“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”
