2013-09-20After assigning the top three scripts to the SCrIBE panel of judges, it was realized that the development potential in all of the scripts was being undervalued. With this in mind the Imbewu Trust has decided to stage 3 nights of prepared readings of the top three scripts, at the Theatre arts Admin Collective in Observatory in October.
Johann Rossouw2013-09-20"Met ’n dapper boek wat nie slegs die staatlike paradigma aan die kaak stel nie, maar ook die staatsonderdanigheid en verskuilde ideologiese voorkeure van Malan se eie akademiese gebied, het hy Suid-Afrikaners en deelnemende demokrate wêreldwyd die groot guns bewys om hulle te herinner daaraan dat hulle politieke lot in hulle eie hande is, en nie afhang van ’n eie staat of ’n sterk leier nie."
Amanda Botha2013-09-19"Een van die belangrikste publikasies wat ’n beeld van Kaapstad en omgewing van die 1960’s vaslê, het pas verskyn in die besonder goedversorgde fotoboek, Cape Town: Memories of the ’60s van die meesterfotograaf Günther Komnick."
Johan Anker2013-09-19"Cas Wepener toon in hierdie debuutbundel ’n fyn aanvoeling vir die beskrywing van atmosfeer, karakter en landskap. Hy het ’n oog vir die kleinste besonderhede en hy skep ’n interessante konteks met ’n web van inligting wat deur die betrokke leser noukeurig gevolg moet word om die geheim van teks en intrige te ontrafel."
Naomi Bruwer2013-09-18South African-born Marli Roode lives in London and recently visited South Africa for the launch of her debut novel, Call it Dog. The Johannesburg launch was at Love Books, Melville.
Anneliese de Wet2013-09-18"Dit gee die leser ’n smakie van ’n lewe met skisofrenie. En dit is uiteindelik die doel van boeke soos dié: om die leser iets te laat ervaar van die leefwêreld van die persoon wat aan ’n geestesversteuring ly. En dít kry sy met sukses reg."
Maryke Roberts2013-09-18"Hoewel die spanningslyn goed is, kan mens nie verhelp om te wonder oor die blitsvinnige uitslae deur patoloë en polisielaboratoriums, die helikopters wat ingespan word en die spanne speurders wat ingetrek word nie. Miskien bestaan dit in Suid-Afrika, maar ons as Jan Publiek hoor nooit daarvan nie."
AC Coubleigh2013-09-18"Coetzee is a skilful didactic lecturer as well. He withdraws himself from those pages, leaving one alone with his faint shadow and words, without ever telling one what he is really saying."
Johannes Comestor2013-09-17"Sy kan dit moeilik vind om so 'n kragtoer te herhaal; waarmee ek nie volmaaktheid aan die werk toedig nie. Maar dit is ongetwyfeld die moeite werd om die boek te lees."
2013-09-17Umuzi is pleased to announce a fiction giveaway on LitNet. A lucky reader can win three books published by Umuzi. The winner of the competition is Nadia Taljaard. Congratulations, Nadia!
Michael le Cordeur2013-09-17Dit was voorwaar 'n historiese oomblik, Saterdag 14 September. Net mooi 'n jaar nadat Small die Hertzogprys ontvang het (12 September 2012, om presies te wees), het hy besluit om sy stilte te verbreek.
Madri Victor2013-09-17"Ou bloed is ’n uiters boeiende en vermaaklike misdaadroman. Die sensitiewe tema mag jou met ’n naar kol op die maag laat, maar die verligting (en ontvlugting) lê daarin dat geregtigheid in dié fiktiewe wêreld seëvier."
Nadia Kamies2013-09-17"Panorama refers to both a song sung by schoolchildren and to the view of the mountain from Robben Island which is visible to all who live there except the prisoners behind walls so high that not even the visiting Sunday School picnic children from the Dutch Reformed Church were aware of them."
Izak de Vries2013-09-16Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.
2013-09-13Daar was meer as 80 slypskoolgangers wat die jaarlikse BS-slypskool, vanjaar aangebied deur die welbekende Leon van Nierop, in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), Bloemfontein, bygewoon het.
Kabous Meiring, Naomi Bruwer2013-09-12Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
2013-09-11Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die nuwe boek deur Retief Burger. Kom ontmoet Retief, luister waaroor Dieper gaan en praise & worship saam!