Nathan Trantraal2013-09-04"Die unieke taalgebruik, ’n mengsel van Afrikaans, Engels en Tswana, spring van die blaai af en trek jou binne met al twee arms. Daar is ’n diepte en wysheid in die taalgebruik en dit voel deurlopend oorspronklik oud en nuut."
Alfred Schaffer, Clinton V du PlessisOnderhoude2013-09-04
"Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreinerfees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voorgesit moes word ..."
2013-09-03Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch nooi u hartlik uit na die veertiende jaarlikse DJ Opperman-gedenklesing op 26 September.
Riana Scheepers, Naomi Meyer2013-09-03Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.
Izak de Vries2013-09-03LAPA Uitgewers het op 30 Augustus 'n partytjie gehou waar Japie Gouws LAPA se visie aan LAPA se skrywers, die media, handelaars en medewerkers oorgedra het. Die funksie het in die Kunstekaap Skouburg plaasgevind. Izak de Vries het foto's geneem by die geleentheid.
Theo Kemp, Naomi Bruwer2013-09-03Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied op 14 September die Tuin van Digters aan. Naomi Bruwer het by Theo Kemp uitgevind wat alles by die fees aangebied word.
AD Miller, JB Roux2013-09-03AD Miller se eerste boek, The Earl of Petticoat Lane, is ’n niefiktiewe werk en word as ’n “family memoir” beskryf. Sy eerste roman, Snowdrops, speel in Rusland af en is benoem vir die Man Booker-prys. JB Roux het met hom gesels toe hy onlangs in Suid-Afrika was.
Sophia Kapp2013-09-03Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy deel haar toespraak by die geleentheid met LitNet se lesers.
2013-09-02"Innovering en waagmoed kenmerk die kortlyste van M-Net se Literêre Toekennings vir 2013. Gekies uit ’n totaal van 96 romans in al 11 amptelike tale, reflekteer die kortlys vir die M-Net Toekennings weer eens die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns."
Izak de Vries2013-08-29Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy het statistiek van die Wêreldgesondheidsorganisasie aangehaal wat getoon het dat een uit elke twee vroue in Suid-Afrika aangerand of seksueel misbruik sal word gedurende haar leeftyd.
2013-08-29Protea Bookshop, Rondebosch and the Van Riebeeck Society take great pleasure in inviting you to the public launch of the Society’s 2013 publication, Into the Hitherto Unknown: Ensign Beutler’s Expedition to the Eastern Cape in 1752, edited by Hazel Crampton, Jeff Peires and Carl Vernon.
Jonathan Amid2013-08-28"Without unqualified exultation it would be fair to say that Zebra Crossing is one of the very best works of socially conscious fiction produced in 2013, one that provides ample evidence of tremendous literary ability and a fine understanding of form."
Japie Gouws2013-08-28"Die taalfokus van die ATKV is daarop gemik dat die ATKV ’n prominente rol speel in die behoud en uitbou van Afrikaans. Die ATKV se tale-afdeling is daarvoor verantwoordelik, maar ook LAPA Uitgewers."
2013-08-28Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September die Tuin van Digters-fees in Wellington aan. Adam Small, een van die besonderse digtersname op die program, keer terug na sy geboortedorp om van sy gedigte uit sy nuutste bundel, Klawerjas, voor te lees.
2013-08-27Entries for the third Sol Plaatje European Union Poetry Award for poetry in all 11 South African languages have reopened! Winning poems will form part of a poetry anthology that honours the spirit of Sol Plaatje, the activist, linguist and translator, novelist, journalist and leader. The deadline for submissions is now Monday 9 September 2013.
Annie Gagiano2013-08-27"Indeed, the entire text could be read as exhortation and inspiration; the contribution of an Algerian woman who left her country physically, but remains passionately committed to her country and to those of her compatriots who share her passion for freedom."