2013-10-22Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by De Oewer, Stellenbosch.
2013-10-21The theme of this year’s Booktown Richmond’s Festival, BookBedonnerd VI, is Alice in Booktown Land. The festival takes place from 23 to 25 October 2013.
2013-10-18Hennie Nortjé sal op 20 Oktober tydens vanjaar se Melville-poësiefees die Ingrid Jonker Prys in ontvangs neem vir sy debuutdigbundel, In die skadu van soveel bome.
Riette Rust2013-10-17Riette Rust vergelyk en resenseer twee boeke - in albei hartverskeurende verhale staan die ma-figuur sentraal: Pastoor en Die hart van ’n ma.
JB Roux2013-10-16“Marzanne Leroux-van der Boon ... is al lank met ons. As ’n ywerige Afrikaanse leser nie reeds as jeugdige met haar boeke kennis gemaak het nie ... sou hy of sy wel later met een van haar gevoelvolle romans vir volwasse lesers kennis gemaak het.”
Maretha Maartens2013-10-16"Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."
Wouter2013-10-15Vir die wat belang stel sal die volgende onderhoud van CBC se Eleanor Wachtel van Writers and Company 'n plesier wees en aan CBC 'n groot dankie vir die herhaling van hierdie onderhoud.
Johannes Comestor2013-10-15Veralgemenend lyk dit egter asof universiteite inrigtings is wat hulle ideologies eerder links as regs van die samelewing waarin hulle funksioneer, posisioneer.
Madri Victor2013-10-15Skrapnel het my dalk nie so vinnig soos Skoenlapper oorrompel en bekoor nie, maar dit is ‘n lekker krimi wat my wél enduit geboei het: die intrige is vermaaklik, speel af teen ‘n lekker tempo en slaag daarin om spanning op verskeie vlakke op te bou.
2013-10-15Tafelberg en Exclusive Books by die Loch Logan Waterfront in Bloemfontein nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden.
Eldridge Jason, Naomi Meyer2013-10-15Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis 'n moet-lees vir ouers én hul kinders. Naomi Meyer het die skrywer hieroor uitgevra.
Willem Anker2013-10-11"Waar historiese karakters ontglippend is, gebruik outeurs dus dikwels ’n wye lens, lê die fokus op die panoramiese agtergrond. Die onbeweeglike landskap bly in fokus, maar die ratse historiese figuur is ’n dowwe klad.” Lees Willem Anker, op die oomblik beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs.
Gert van der Westhuizen2013-10-10"This book is about the need for the transformation of higher education in South Africa. It problematises thinking about universities, and thinking in universities."
Gerdus Senekal2013-10-09"Die eerlike en opregte manier waarop kwesbare herinneringe weergegee word, maak dit vir mens byna onmoontlik om nie self ’n bepaalde emosionele betrokkenheid by die verhaalgebeure te hê nie."