Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Foto's: LAPA-Uitgewers kuier in Aucklandpark

Naomi Bruwer 2013-08-27 LAPA-Uitgewers het Dinsdag 27 Augustus 'n kuiergeleentheid aangebied by The View Boutique Hotel in Aucklandpark. Kyk na die kiekies.

Invitation: The launch of Call it Dog by Marli Roode.

2013-08-27 Penguin Books and Love Books take pleasure in inviting you to the launch of Call it Dog by Marli Roode.

Boekbekendstelling: Gourmet susters / Gourmet Sisters

2013-08-27 Human & Rousseau nooi jou uit na die bekendstelling van Gourmet Susters deur Ilse Fourie en Sue-Ann Allen op 5 September.

Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

2013-08-27 Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels.

Peet Venter oor Ou Bloed, boosheid en oorbodige woorde

Peet Venter, Carla van der Spuy 2013-08-27 "Is hy soos sy pa, maar net op ’n bloedige manier? Is gewelddadigheid deel van sy psige? Is daar ’n diep, donker plek in hom waar boosheid broei?"

Charles Higham: Dark Lady

Johannes Comestor 2013-08-26 Jennie het donker hare gehad maar die benaming "Dark Lady" is by uitstek as beeldspraak bedoel; soortgelyk aan "dark horse".

Finaliste: ATKV-Woordveertjies 2013

2013-08-26 Die ATKV-Woordveertjies vind vanjaar op Vrydag, 13 September by D’Aria, Durbanville plaas.

Wat’s nuus?: Boekoorhandiging aan US Woordfees se WOW-projek

2013-08-26 Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek.

Laslap en Kwilt: ’n Resensie

Lani Bredenkamp 2013-08-23 "Die ryklike en oorvloedige gebruik van feitlik alle soorte materiale wat in die erfeniskwilte gebruik was, behoort ook as inspirasie te dien om nuwerwetse kwilte te maak. Mens is geneig om stiksienig te wees en jouself te beperk tot sekere soorte materiale, terwyl daar vroeër in een kwilt die gebruik van katoen, sis en selfs flennie waargeneem is."

Ouers van gay seun stel boek bekend

Boeke en skrywers 2013-08-23

"Geoff en Eileen Stenekamp se boek, Homoseksualiteit – ’n Studie deur die ouers van ’n gay seun, is pas by Wordsworth se Willowbridge-tak bekendgestel. Frits Gaum, voormalige redakteur van Kerkbode, het by die geleentheid met die skrywers gesels."

Verskietende ster: ’n Onderhoud

Stefan Enslin, Naomi Meyer 2013-08-20 "Stad-en-streeksbeplanning het my kreatiwiteit en lus vir werk heeltemal doodgemaak en ek het besef hoe belangrik dit is om geluk in jou werk te vind." Stefan Enslin gesels oor sy reis na romanskryf.

Advertensiekopie: Ou bloed is die Lekkerlitboek vir Augustus

Izak de Vries 2013-08-20 "Grobler het raakgelees dat Venter se skurk inherent soek na geregtigheid. Die moordenaar pleeg nie moord gewoon omdat hy lus is nie; hy verwyder pedofiele uit die samelewing omdat die staat, weens allerlei (goeie en slegte) redes nie hierdie ouens se tjank kon aftrap nie."

Uitnodiging na boekpraatjie by SASNEV, Pinelands

LAPA Uitgewers 2013-08-20 Hiermee 'n uitnodiging na 'n praatjie deur Sophia Kapp: Dinsdag 27 Augustus 2013.

Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf

Danila Liebenberg 2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.

Wat bedoel hy Small het Kaaps in ’n joke-taal verander?

André Trantraal Academic research 2013-08-19

"As ek kyk na die taal waarin Small se werke geskryf is en ek kyk na dit waaroor geskryf word, behoort my antwoord te wees: Of course. Ek kan egter nie 'Of course' sê nie, want dit wás nie vir my geskryf nie. " André Trantraal skryf oor Adam Small, Nathan Trantraal en Kaaps.

Sefika Awards dinner: Photos of the event

Izak de Vries 2013-08-16 At the annual Sefika Awards dinner, which was held recently, outstanding service to the publishing and bookselling industry was celebrated. Izak de Vries took photos at the event.

Lady Limbo by Consuelo Roland: A subversive, subverting love story

Fiona Zerbst 2013-08-15 "Playing with the tropes of erotic fiction, Roland gives us the striptease and the sex ..."

Keke Jughashvili: My Dear Son

Johannes Comestor 2013-08-15 Hierdie herinneringe is in die argief van die departement van binnelandse sake in Georgië opgespoor. Die teks is 'n transkripsie van wat Keke op 23, 25 en 27 Augustus 1935 in Georgiaans gedikteer het.

Een vat vol tegenstrijdigheden: Coetzees De kinderjaren van Jezus verwart, ontroert en boeit

Hendrik-Jan de Wit 2013-08-15 "De roman De kinderjaren van Jezus van JM Coetzee is een verhaal dat schittert in eenvoud en ingewikkeldheid. Het is eenvoudig geschreven en leest snel weg. Maar tussen de regels door is het een ingewikkeld boek."

Cape Town launch: In Love's Place by Etienne van Heerden

2013-08-13 Penguin Books and The Book Lounge take pleasure in inviting you to the Cape Town launch of In Love's Place by Etienne van Heerden.
Top