Kuier saam Lizz Meiring en NB-Uitgewers

  • 0

Sluit die skooldag op 'n hoogtepunt af en kuier saam NB-Uitgewers en Lizz Meiring by ’n gratis aand van lekker vermaak en ’n oorsig van die leesboeke wat in ons skole gedoen word.

Benewens die geleentheid in Durbanville, sal die volgende kuiers ook gehou word:

Rosebank (54 on Bath, Bath Laan 54), 17:30 vir 18:00 op Woensdag 21 Mei 

Morningside (Audacia Manor, Sir Arthur weg 11), 17:30 vir 18:00 op Donderdag 22 Mei 

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top