Die skrywers op die kortlys kry die geleentheid om hul verhale na aanleiding van twee keurverslae en terugvoering van ervare keurders af te rond. Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.
Die eerste weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
Klik hier vir die kortlyskandidate
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.