Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Annelie Ferreira het guts
2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.Wals met Matilda deur Dan Sleigh
2014-01-28 “Wals met Matilda is alles wat ’n goeie literêre werk behoort te wees. En veel meer.”John Dwyer: Klondike
2014-01-27 Wat die outeur duidelik maak, is dat die werk op 'n plaas veelvuldige vorms aanneem en sowel kundigheid as liggaamlike inspanning verg.Bloody Satisfied – edited by Joanne Hichens
2014-01-24 “Five years later, in 2013, Hichens has once again edited and collected various storytelling voices under the title Bloody Satisfied: short.sharp.stories. The collection is the inaugural anthology produced in conjunction with the National Arts Festival. Will you be bloody satisfied after reading these stories?”Here en Boere deur Karel Schoeman
2014-01-24 “Watter waarde hou Schoeman se VOC-reeks en Here en Boere in die besonder dan vir die gewone leser in? Die boek bevat ‘n magdom feite en inligting en alhoewel dit uiters interessant en boeiend vir die belangstellendes in Kaapse koloniale geskiedenis is, lees mens lank daaraan. Mens sou dit dus in die kategorie van 'geskiedenis vir die fynproewers' kon plaas ...”Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord
2014-01-22Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.
Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal
2014-01-22Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In die tabel hier onder is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.
