Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Kennis is mag (en sukses, welvaart, rugstekery, ondergrawery en korrupsie)
2013-09-05 "Die akademie is natuurlik ’n baie bekende omgewing vir Breytenbach ... Hierdie agtergrond span sy goed in, en die leser kry ’n goeie kykie (hoewel effens oordrewe, danksy die satiriese inslag) in die ratwerk van ’n groot akademiese instelling."Staring down the barrel: Mike Nicol’s Of Cops & Robbers
2013-09-04 "Whether you read his latest work as a playful homage to the hard-boiled heroes of the 1930s, find the crossing of boundaries between fact and fiction a source of interest, or just want to read a white-knuckle thriller about the not-quite state of the nation, Nicol’s your man."Found in Translation
2013-09-04 A casual conversation between Of Cops & Robbers author Mike Nicol and Jaco Botha, who translated the novel into the Afrikaans as Dieners & Donners.Robert Cohen: Klopstock, or The Distant Sound
2013-09-04 'n Onlangse byvoeging tot die Kafka-literatuur is Robert Cohen se Klopstock, or The Distant Sound. Die outeur kombineer sy kennis van Kafka met verbeelding. Die teks kan feitsie (feite + fiksie, "faction") genoem word.Writers and journalists – do you you have the beginnings of a book in your bottom drawer?
2013-09-04 Entry for the City Press book award of R60 000 is now open. The award is made annually to enable a writer to complete a nonfiction manuscript.Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel
2013-09-04 Karoo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in meer as twee dekades. Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling op 21 September.Score my 'n gwai – Marlize Hobbs en Nathan Trantraal gesels oor Marlize se jongste boek
2013-09-04 “Om te skryf is ’n eensame ding en dis oukei om soms eensaam te voel maar dan wil jy uit ’n state van connectedness uit slip into daai loneliness, die eensaamheid kan nie eerste wees nie, jy makeer ’n plek om na terug te keer as jy klaar geskryf het.”Score my 'n gwai: 'n resensie
2013-09-04 "Die unieke taalgebruik, ’n mengsel van Afrikaans, Engels en Tswana, spring van die blaai af en trek jou binne met al twee arms. Daar is ’n diepte en wysheid in die taalgebruik en dit voel deurlopend oorspronklik oud en nuut."Kaalvoet oor die highway
2013-09-04"Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreinerfees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voorgesit moes word ..."
