Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf
2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.Wat bedoel hy Small het Kaaps in ’n joke-taal verander?
2013-08-19"As ek kyk na die taal waarin Small se werke geskryf is en ek kyk na dit waaroor geskryf word, behoort my antwoord te wees: Of course. Ek kan egter nie 'Of course' sê nie, want dit wás nie vir my geskryf nie. " André Trantraal skryf oor Adam Small, Nathan Trantraal en Kaaps.
Sefika Awards dinner: Photos of the event
2013-08-16 At the annual Sefika Awards dinner, which was held recently, outstanding service to the publishing and bookselling industry was celebrated. Izak de Vries took photos at the event.Lady Limbo by Consuelo Roland: A subversive, subverting love story
2013-08-15 "Playing with the tropes of erotic fiction, Roland gives us the striptease and the sex ..."Keke Jughashvili: My Dear Son
2013-08-15 Hierdie herinneringe is in die argief van die departement van binnelandse sake in Georgië opgespoor. Die teks is 'n transkripsie van wat Keke op 23, 25 en 27 Augustus 1935 in Georgiaans gedikteer het.Een vat vol tegenstrijdigheden: Coetzees De kinderjaren van Jezus verwart, ontroert en boeit
2013-08-15 "De roman De kinderjaren van Jezus van JM Coetzee is een verhaal dat schittert in eenvoud en ingewikkeldheid. Het is eenvoudig geschreven en leest snel weg. Maar tussen de regels door is het een ingewikkeld boek."Cape Town launch: In Love's Place by Etienne van Heerden
2013-08-13 Penguin Books and The Book Lounge take pleasure in inviting you to the Cape Town launch of In Love's Place by Etienne van Heerden.En jy sal die waarheid ken
2013-08-13"Teoloë praat verskillende tale, sommige kerke probeer omhels, ander jaag die homoseksuele mens summier weg. Heteroseksualiteit kraai koning as die normatiewe en homoseksualiteit dans in die skadu’s daarvan." Retha Benadé lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
