Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit
2013-08-05Lanklaas het ’n roman my so aangegryp, maar terselfdertyd ook so ontstel, soos hierdie een. Karretjiemense is die aangrypende storie – om David Kramer se woorde te gebruik – van “die onsigbare mense van die Karoo” wat Carol Campbell op die voorgrond bring.
Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal
2013-08-05"Nathan, jy is verkeerd as jy die twee gekanoniseerde swart Afrikaanse skrywers Adam Small en Peter Snyders soos volg beskuldig: 'En dit is wat ek teen (die bruin skrywers) Adam Small en daai Peter Snyders het … hulle het dit ’n joke-taal gemaak.'"
Gifkaroo – voorteks maak vuis
2013-08-02 Dít is die eerste gewaarwordinge ná die lees van Gifkaroo, Etienne van Heerden se voorteks vir sy roman, Klimtol, wat in September 2013 by Tafelberg Uitgewers verskyn.Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling
2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser
2013-08-02 Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is.Foto's: Penguin SA verwelkom Karin Brynard as skrywer
2013-08-01Karin Brynard is Dinsdagaand by Penguin se Johannesburg-kantoor as Penguin-skrywer verwelkom en aan die media bekendgestel.
