![]() |
| Foto: Anet Pienaar-Vosloo |
Toe die Hertzog-pryswenner Adam Small se lang skryfstilte onlangs verbreek is met die publikasie van sy digbundel het drie knape van die jaar 1937 weer saamgekom: Adam Small (voor) en Ton Vosloo, voorsitter van Naspers en die kortverhaal-meester, Abraham H de Vries.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.


