Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Video: Breyten Breytenbach katalekte-bekendstelling

Breytenbach Sentrum 2013-06-21 Kyk na 'n YouTube-video van die bekendstelling van Breyten Breytenbach se bundel katalekte.

Bella & Bollie en die verjaardagverrassing

Barbara Greeff 2013-06-21 "Hierdie boek kan vir kinders aanbeveel word wat van fantasie en mooi prente hou."

Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor

Ingrid Lehmensich Botha Resensies 2013-06-21

"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages."

Praat: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden NeerlandiNet 2013-06-20

Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gepraat?

Hartland – Deon Opperman

Lien Botha 2013-06-19 "Die slot van Hartland is soos om jare later weer in daai slagkamertjie te staan en jou vingers oor die mesgroewe in die staalblad te beweeg. Dan, met die uitstap, sien jy die gebleikte vlek teen die muur."

Tan Twan Eng wins Walter Scott Prize

2013-06-19 His winning novel, The Garden of Evening Mists, has already received several other accolades. Since its publication in 2012, ithas received international praise for the rich layering of historical periods and evocative language.

Lillie die heksie se towerkaskenades: Onderwysersindruk

Charlotte van der Merwe 2013-06-19 "Die boek is op die kinders se vlak geskryf. Hulle kon identifiseer met die Lillie-karakter, want heelparty word ook gepla deur ’n lastige kleinboetie!"

Boekbekendstelling: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors

2013-06-18 Nathan Trantaal stel 4 Julie sy digbundel Chokers en Survivors by The Book Lounge bekend.

Book launch: Shadows by Novuyo Rosa Tshuma

2013-06-18 Kwela Books & The Book Lounge invite you to join Lynda Gilfillan in conversation with Novuyo Rosa Tshuma about her new book Shadows.

Book launch: Zebra Crossing by Meg Vandermerwe

2013-06-18  Umuzi and the Book Lounge invite you to the launch of Zebra Crossing by Meg vandermerwe.

Stefan Zweig: The World of Yesterday

Johannes Comestor 2013-06-18 "In Suid-Afrika is Stefan Zweig (1881-1942) as skrywer en mens feitlik onbekend. Daar was 'n tyd toe sy skryfwerk so gewild was dat dit meer as die van enige ander outeur vertaal is"

NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan

LitNet Jonathan Ball-portaal 2013-06-18

Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.

Festival voor het Afrikaans 2013 in volle swang

2013-06-14 Die Festival voor het Afrikaans is van 13 tot 16 Junie 2013 in volle swang. Hier is foto's van gisteraand se optredes in De Melkweg (Amsterdam) en uittreksels uit die feesprogram. Die feestelikheid duur die res van die naweek in Den Haag voort.

Wolf, wolf by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel

2013-06-14 Eben Venter se Wolf, wolf is op 13 Junie 2013 in die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

Koljander: Geurige dis vir die fynproewer

Jonathan Amid 2013-06-12 "Die roman behoort in ’n wye smaak te val, terwyl daar ruimskoots vir die fynproewer voorsiening gemaak word."

Verstevlei – byna soos ’n droom

Bibi Burger 2013-06-12 "Soos ’n droom nie geïnterpreteer kan word vir definitiewe antwoorde nie, maar jou tog uitlok tot verwondering en wonder, só is Renier se verhale."

Deur ruite van die reis – ’n oase wat die dors les

Dewald Koen 2013-06-12 “Soos die woestyn is die gedig onsterflik ...”

Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees

Melt Myburgh, Naomi Meyer 2013-06-12 "Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"

Wen: Lam in wolfsklere

Bernette Bergenthuin, JB Roux 2013-06-12 Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere kan wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 22013.

Book launch: Risk by Jason Staggie

2013-06-12 UMUZI and The Book Lounge invite you to the launch of Risk by Jason Staggie
Top