Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013. Stuur jou voorstel na wen@litnet.co.za met die titel: "Kersboomresep". As ons lus voel om jou resep op die proef te stel, wen jy Human & Rousseau se Kook met blikkies en pakkies deur Deona Tait, Gourmet Susters (kook en kuier saam) deur Sue-Ann Allen en Ilse Fourie, en 7de Laan vier fees. Omdat die boeke so swaar is, kan prysboeke slegs aan Suid-Afrikaanse adresse versend word.
Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!
![]() |
![]() |
![]() |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.




