Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Desperate Housewife"
2013-06-25 Desperate Housewife: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Duimgooi na nêrens"
2013-06-25 Duimgooi na nêrens: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Hond"
2013-06-25 Hond: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Met somer in gedagte"
2013-06-25 Met somer in gedagte: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Happy ending"
2013-06-25 ’n Happy ending: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Hart van swart"
2013-06-25 ’n Hart van swart: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Petrus"
2013-06-25 Petrus: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Vergeet-my-nie"
2013-06-25 Vergeet-my-nie: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-MyburghNóg ’n benoeming vir In die land van Kammalielie
2013-06-24 Die kinderalbum In die land van Kammalielie, waarop Anna Davel haar toonsettings van Jaco Jacobs se gewilde kinderverse sing, is pas vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning in die kategorie Kinderalbum van die Jaar benoem.Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
2013-06-24 Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.Video: Breyten Breytenbach katalekte-bekendstelling
2013-06-21 Kyk na 'n YouTube-video van die bekendstelling van Breyten Breytenbach se bundel katalekte.Bella & Bollie en die verjaardagverrassing
2013-06-21 "Hierdie boek kan vir kinders aanbeveel word wat van fantasie en mooi prente hou."Still Standing: werklik, genotvol – met baie humor
2013-06-21"Neem nou maar hoofstuk 19, 'Panties and Princes', waar vriendin Judy haar winkels toe neem vir ’n splinternuwe beeld wat strek van shapers vir vet magies en groot boude tot silikoon-bra-opstoppers vir kits-cleavages."
