Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Frank Ramsey, 'n verskietende ster

Johannes Comestor 2013-05-14 "Party mense leef lank en bring min of niks nie tot stand. Ten spyte van sy kort lewe, oefen Ramsey steeds positiewe invloed uit."

Eye of the Firestorm: Naledi se boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-05-14 Hoe vóél dit om in 'n storm te wees? Een waar mens om jou lewe vrees en waar mens terselfdertyd veg teen 'n sisteem? Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries het 'n boek hieroor geskryf. Kyk foto’s van die bekendstelling.

Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig!

2013-05-14 Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.

LitNet-leeskeuses: Maandag 13 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-13 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 13 Mei 2013

Book launch: The Verwoerd who Toyi-Toyied

2013-05-13 Tafelberg and The Book Lounge invite you to the launch of The Verwoerd who Toyi-Toyied by Melanie Verwoerd

Book launch: An Exceptionally Simple Theory (Of absolutely everything)

2013-05-13 Kwela Books and The Book Lounge invite you to join Lynda Gilfillan in conversation with Mark Winkler bout his debut novel.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 10 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-10 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 10 Mei 2013

Die AA tot OE van seks – foto's van die boekbekendstelling

2013-05-10 Riette Rust se boek Die AA tot OE van seks is op 8 Mei 2013 in Tygervallei bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 9 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-09 Vergeet van Bieber-koors! Ons is behep met die nuwe Great Gatsby fliek wat binnekort die silwerskerm tref! 

Richard Holloway: Leaving Alexandria

Johannes Comestor 2013-05-09 Volgens Holloway het daar 'n verskuiwing in die geskiedenis van die christelike geloof plaasgevind, "from poetry to packaging ... from a movement that tried to follow the example of Jesus to an institution that hardened round a particular interpretation of his meaning ... the shift is called the evolution from the Jesus of History to the Christ of Faith".

Reis deur die Bybel: 'n Resensie

Pieter GR de Villiers 2013-05-09  “Hierdie lekkerlees-, goedversorgde en ryklik geïllustreerde naslaanboeke word, soos Reis deur die Bybel, in ’n sekere sin ’n aangename afwisseling op die Bybel as teks uit die antieke wat meestal in sy kriptiese en hoogs kultuurgebonde formaat nie altyd so direk en maklik in ’n moderne tyd kommunikeer nie.”

Richard Holloway: Looking in the Distance

Johannes Comestor 2013-05-08 "Anders as toe hy sy vorige boek gepubliseer het, is Holloway hier nie meer 'n kerklike ampsdraer nie. Soos verwag kon word, is hy nou selfs meer uitgesproke in sy kritiek op religie en kerk."

2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings

2013-05-08 Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!

Spesiale LAPA-aanbod vir Moedersdag

2013-05-08 LAPA Uitgewers bied 40% afslag op die volgende boeke.

Wen Huisgenoot Wenresepte met komplimente van NB-Uitgewers

2013-05-08 Skryf nou in vir ons Moedersdag kompetisie en wen twee kookboeke - een vir jou en een vir jou ma!

Richard Holloway: Godless Morality

Johannes Comestor 2013-05-07 "Wat in sy tekste opval, is Holloway se heldere denke, sy eerlikheid en sy duidelike, sobere skryfstyl."

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 7 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-07 Chrizane se leeskeuses vir die dag: JM Coetzee se argief oop vir navorsing, Lee Harper dagvaar vir kopiereg en kompetisie vir Goodreads.com

US Biblioteekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe

2013-05-07 U word vriendelik uitgenooi na die US Biblioteek- en Inligtingsdiens se volgende Boekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe.

Skryf in vir die skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging

Corlietha Swart 2013-05-06 Die uurglas is vinnig besig om leeg te loop vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se landswye skryfwedstryd, Skrywers 2013, waarvan R15000 prysgeld geborg word deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat. Die wedstryd se sluitingsdatum is op 10 Mei, maar alle posstukke met die regte datumstempel word aanvaar.

LitNet-leeskeuses: Maandag 6 Mei 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-05-06 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 6 Mei 2013
Top