Francis Galloway2013-04-24Francis Galloway gesels met Breyten Breytenbach oor die Dancing in Other Words-gebeurtenis by Spier (Stellenbosch) op 10 en 11 Mei 2013.
Chrizane Geldenhuys2013-04-24Winterbach benoem vir WA Hofmeyr-prys, die 2013 Andrew Carnegie-medaljes en gelukkige leser vind Martin Luther King Jr se handtekening in boek.
LAPA Uitgewers2013-04-24Daar is 'n cowboy wat die Klein Karoo beskerm. En daar is 'n skaatsplankryer wat nuuskierig is oor die ou met die swartraambril in haar klas. Jou kinders sal mal wees oor hierdie boeke van LAPA Uitgewers.
Chrizane Geldenhuys2013-04-23Chrizane se leeskeuses vir die dag: Kerneels Breytenbach resenseer Die AA tot OE van seks, hoekom Shakespeare lief was vir die lente en ongelooflike foto's van wêreldbiblioteke.
2013-04-23Media24 ken vanjaar op 7 Junie boekpryse ter waarde van altesame R210 000 in ses kategorieë toe. Die prysgeld per kategorie is R35 000. Hier is die kortlyste in die verskillende kategorieë.
Chrizane Geldenhuys2013-04-22Chrizane se leeskeuses: Boeke24-resensies, Granta-tydskrif 20 belowendste jong Britse skrywers aangekondig en Rushdie boek op pad na die silwerdoek.
Chrizane Geldenhuys2013-04-18PBS Digital Studios het met 'n uitstekende idee vorendag gekom. Hulle het 'n ou NPR-onderhoud van 1996 met die bekende Amerikaanse romanskrywer, David Foster Wallace, se klankbaan geneem en 'n animasie daarvan gemaak.
Burgert A Senekal2013-04-18Die internet is 'n publikasieplatform vir digters en digtersnetwerke. Burgert Senekal maak 'n studie van al die rolspelers se ligging in die kuberruim sedert 2000.
2013-04-17Ons het vir die finaliste in Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd gevra om vir ons 'n foto van hul skryfstasies te stuur.
Chrizane Geldenhuys, Sam Woulidge2013-04-17Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.
2013-04-17LAPA Uitgewers se Thomas@-reeks is verfilm en is die 16de April 2013 die eerste keer op TV uitgesaai. Kyk na foto's van die reeks se bekendstellingsgeleentheid in Kaapstad.
Johannes Froneman2013-04-17"Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.