Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Zebra Press to publish definitive account of the Oscar Pistorius murder case

2013-04-15  With first-hand information and on-the-scene reportage, No More Heroes, written by Jacques Steenkamp and Gavin Prins, will cover the events leading up to the killing of model Reeva Steenkamp, the trial and its outcome.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 12 April 2012

Chrizane Geldenhuys 2013-04-12  Fred De Vries resenseer Rogert Lucey bibliografie, nog erotiese fiksie in Afrikaans en die gesogte Impac Literêre Prys-kortlys pas aangekondig.

Lokprent: Diva

LAPA Uitgewers 2013-04-12 Isa Konrad gesels oor Diva, haar jongste spanningsroman by LAPA Uitgewers.

Lesersresensie: Aan die stuur

Christo van der Rheede 2013-04-12 "Ook vir Jan Alleman bied die skrywer ’n bladsy-vir-bladsy-lekkerleeservaring oor sy persoonlike wedervaringe, die intriges van die handelswêreld, die impak daarvan, asook die rol van mentors op sy lewe."

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Aankondiging van kortlys

2013-04-11 Die kortlys vir Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd is nou gefinaliseer.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 11 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-11  Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 11 April 2013

Boekbekendstelling: Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap

2013-04-11  Tafelberg nooi jou om die bekendstelling van Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap

Roger Scruton: The Face of God

Johannes Comestor 2013-04-11 "Met verwysing na die oerknal noem Scruton tereg dat die veronderstelling dat daar 'n begin vir alles (dus ook tyd) was, omstrede is. Hy het dit ook teen die wetenskaplike standpunt dat alle gebeure, ook dié in die mens se gees, deterministies (dus onvry) is; ook dat alles toevallig gebeur."

LitNet leeskeuses: Woensdag 10 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-10 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 10 April 2013

Lesersindruk: Die Sneeuslaper

Marietjie Lambrechts 2013-04-10 "Intertekstuele bronne is in hierdie bundel van groot waarde; trouens, sonder deeglike ontginning daarvan sal die uiteindelike gevolgtrekking waartoe Van Niekerk kom, nie behoorlik gesnap word nie."

Hier is die wenner van Benny Lindelauf en Annalise Wiid se boeke

2013-04-10 Lewer kommentaar op LitNet en wen elke week 'n boek!

Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie

Naòmi Morgan, Naomi Meyer 2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.

Roger Scruton: The Philosopher on Dover Beach

Johannes Comestor 2013-04-10 "Kuns en religie is volgens Scruton ineengestrengel. Kuns is 'n vorm van heiligheid."

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 9 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-09 Vandag in Boekenuus: Hennie Aucamp 'n meester briefskrywer, Murdoch boek so-so, en die nuuste boeke op internasionale boekrakke.

Marius Crous resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortjé

Marius Crous 2013-04-09 Die Eugène Marais-prys vir 2013 is onlangs aan Hennie Nortjé vir sy bundel In die skadu van soveel bome toegeken. Marius Crous resenseer dié bundel.

Roger Scruton: Gentle Regrets

Johannes Comestor 2013-04-09 "Scruton het dit teen die relativering en gelykmaking wat die modernisme en postmodernisme bepleit; die ontkenning van hiërargie."

Kayang Gagiano reviews Shaida Kazie Ali's Lessons in Husbandry

Kayang Gagiano 2013-04-09 The novel is an enticing synthesis of mystery, eulogy, playful feminist tract and romance - and it is the central love story and sense of promise and liberation it offers which provide succour from grief for both protagonist and reader.

LitNet-leeskeuses: Maandag 8 April 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-04-08 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 8 April 2013

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2013

2013-04-08  Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2013 bekendgemaak. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word.

Heil die leser

Anton Döckel 2013-04-08 Red die leser inderdaad. Ons is die mense wat boeke aan die gang hou, is ons nie?
Top