Eye of the Firestorm: Foto's

  • 0

Titel: Eye of the Firestorm
Outeur: Roland de Vries
Uitgewer: Naledi
ISBN: 9780992191252

 

 

 

 

 

 

Koop Eye of the Firestorm nou by Kalahari.com.

Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries, skrywer van Eye of the Firestorm, het vir LitNet foto’s gestuur nadat die boek verskyn het. Lees ’n volledige onderhoud met hom hier.

Roland de Vries gesels oor sy boek.

 

 

Roland de Vries teken die boek by 'n bekendstellingsgeleentheid.

 

 

Henriette de Vries, Roland de Vries se vrou, op die Ratel. Die foto is in Omuthiya geneem gedurende November 1982.

 

 

If deur Rudyard Kipling, soos in die boek aangehaal. Hierdie is Roland de Vries se oorspronklike kopie van die gedig.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top