2013-06-26Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal op die kortlys van Nuwe Stories, sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.
Johannes Comestor2013-06-25Grove het Lee in die laaste jare van sy lewe leer ken en sy en sy naasbestaandes se vertroue en samewerking vir die biografie gehad.