2013-06-12Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek, Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.
Ingrid Woudstra2013-06-12"Die uitdagende bundel kom voor asof dit ’n vloeiende en soepel geheel vorm, weens die gebrek aan interpunksie en hervatting van die sewende aanvanklik afwesige gedig in die slotvers."
Gerrie van Eeden2013-06-12"Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt."