Johannes Comestor2013-06-11"Deurlopend is daar 'n oppervlakkigheid in wat aangebied word. Hierdie vlakheid veroorsaak dat Rossetti nie oortuigend as 'n eens lewende mens voorgestel word nie."
Martie Preller, Naomi Meyer2013-06-11"As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."
Naomi Meyer2013-06-10Die wenners van Media24 Boeke se literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand 7 Junie in die Commodore-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak.
Reineth Prinsloo2013-06-07Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.
Ampie Coetzee2013-06-07“Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis”.
Trienie2013-06-05"Soos wat die bouer ’n onontbeerlike leer benodig om sekere hoogtes te bereik, so is hierdie manuskrip ’n ondersteuning vir enigiemand wat dit in die veld van die praktiese spirituele wil uitwaag."