Score my 'n gwai: Foto's van bekendstelling

  • 0

Score my 'n gwai deur Marlize Hobbs is op 14 September 2013 in Hatfield bekendgestel. Protea-boekwinkel deel hul foto's met LitNet.

 

Henning Pieterse, Louret Bell, Marlize Hobbs en Lente
Henning Pieters en Marlize Hobbs
Marlize Hobbs
Gaste tydens die bekendstelling
Gaste by die geleentheid
Musikale vermaak
Réney Warrington laat haar boek teken
Réney Warrington, Marlize Hobbs en Louret Bell

Lees 'n resensie van Score my 'n gwai.

Lees 'n gesprek tussen Marlize Hobbs en Nathan Trantraal.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top