Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

The Accidental Ambassador: ’n boekbekendstelling

Amanda du Pisanie 2013-05-29 Suid-Afrika se posisie is nie so sleg as dit met dié van Argentinië vergelyk word nie. Dit was die oorwegende boodskap wat gewese politikus en ambassadeur Tony Leon by die bekendstelling van sy nuwe boek, The Accidental Ambassador, aan die gaste oorgedra het. 

LitNet Akademies-resensie-essay: In die afwesigheid van sin deur Susan Smith

Reinhardt Fourie 2013-05-29 "Hierdie vroulike verwantskap strek verder as die streng biografiese. Dit dui op die verwantskap tussen vrouedigters en jonger generasies wat hulle opvolg en eer, maar ook van hulle verskil, hulle bevraagteken, parodieer, spot – en figuurlik dood."

Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories

Tessa Louw 2013-05-28 Die ryk en lang Wellingtonse Klopse-geskiedenis is Dinsdag 30 April by die Breytenbach Sentrum gevier met die bekendstelling van Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories.

Seisoen van vergifnis: 'n balans tussen genot en geregtigheid

Alta Cloete, Izak de Vries 2013-05-28 "In Suid-Afrika met soveel behoeftiges is dit alte maklik om heeltemal verdwaal te raak in die ellendes rondom jou. Dis ’n daaglikse stryd om te weet vir wie moet of kan jy help en wie is besig om vir jou ’n lang storie te vertel."

Michael Ignatieff: Isaiah Berlin

Johannes Comestor 2013-05-27 Ignatieff is 'n oudstudent van Berlin en sy pa was 'n Rus; twee eienskappe wat hom gehelp het om 'n uitstekende teks te skep.

Die dans met die dooies: Karsten se nuutste ’n Roman van Groot Belang

Jonathan Amid 2013-05-27 "Die opgrawe van die beendere dien as plot-drywer en vlek ook die sentrale tema van opgrawing en identifikasie oop: fisiese sowel as psigiese opgrawing, die oopgrou van ’n verlies van onskuld ..."

Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend

Jaco Barnard-Naudé 2013-05-24 "Jack en Matt speel Wolf, wolf op gevaarlike plekke – dwarsdeur die roman. Maar bowenal is die 'Wolf, wolf'-tema ’n sleutel."

FLF 2013: What do publishers want?

Naydene Fisher 2013-05-24 "On the fiction side the publishing house looks specifically for the 'wow' factor, something that will make people sit up and take note of the author or the script."

Die AA tot OE van seks – ’n resensie

Karin Eloff Boeke en skrywers 2013-05-24

"Baie geluk, Riette, jou boek is ’n reis deur allerhande kleurryke landskappe wat in die regte hande dalk net ’n aardskudding kan oplewer!"

Festival voor het Afrikaans 2013

2013-05-24 Wegens enorme belangstelling vindt het Festival voor het Afrikaans dit jaar voor de tweede keer plaats: het enige festival buiten Zuid-Afrika waar de Afrikaanse taal het middelpunt vormt. Zie ook het volledige programma van het festival hierbij!

Jong skrywers: Wen $1000 en 'n reis na Reykjavik

2013-05-23 PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.

Flat water Tuesday – an interview with Ron Irwin

Ron Irwin, Joan Hambidge 2013-05-23 Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.  

"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm

Roland de Vries, Naomi Meyer 2013-05-22 "Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."

Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees

Chrizane Geldenhuys 2013-05-22 Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.

Nuwe boeke by NB-Uitgewers

2013-05-22 Lees nou Wolf, wolf deur Eben Venter, Die AA tot OE van SEKS deur Riette Rust, Rooiland deur Tertius Kapp, As die wind kom draai deur Hans du Plessis, Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 en ’n Ander mens deur Zirk van den Berg.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Mei

LAPA Uitgewers 2013-05-22 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

MampoerShorts: Short, sharp South African e-books

Clarista Kotze 2013-05-21 Clarista Kotze, member of the Contemporary Literary Practice (English) honours group at Stellenbosch University reports back from the Franschhoek Literary Festival.

FLF 2013: Review of Paul Geraghty

Alex Lazic 2013-05-21 “For 5–10-year-olds and anyone with a sense of humour.” Despite being significantly older than the age bracket described, Paul Geraghty succeeded in convincing the audience why his books are so popular, and how he is still a child at heart.

Twitter on Trial

Clarista Kotze 2013-05-21 Clarista Kotze, member of the Contemporary Literary Practice (English) honours group at Stellenbosch University reports back from the Franschhoek Literary Festival.

Zakes Mda’s new novel to be published in October 2013 by Kwela

2013-05-21 Kwela Books, an imprint of NB Publishers, is delighted to announce that they will be publishing a new novel from acclaimed author Zakes Mda later this year.
Top