Foto's: LAPA-Uitgewers kuier in Aucklandpark

  • 0

LAPA-Uitgewers het Dinsdag 27 Augustus 'n kuiergeleentheid aangebied by The View Boutique Hotel in Aucklandpark. By die geleentheid het Japie Gouws versekering gebied van die stewige posisie van Afrikaans in Suid-Afrika, en LAPA-Uitgewers se toekomsvisie met die gehoor gedeel. Naomi Bruwer het gaan kyk wie almal daar is.

Miemie du Plessis van LAPA-Uitgewers

Dion? Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van die SA Akademie

Reney Warrington

Jeanné Naudé van die ATKV

Marike Beyleveld van Full Circle

Margarethe Booysen van Media24

Karen Adendorff van LAPA-Uitgewers

Renthia Oosthuizen van Baba&Kleuter

Anne-Marie Mischke gesels met Japie Gouws van die ATKV

Annelene Moses van Taalgenoot

Hendri Warricker van LAPA-Uitgewers

Japie Gouws van die ATKV. Lees hier sy toespraak by die geleentheid.

Magdaleen Kruger van RSG

Nigel Hall van Beeld

Rhode Odendaal van ATKV

Esme Smit van LAPA-Uitgewers

Cecilia Britz van LAPA-Uitgewers

Solette Stander van LAPA-Uitgewers

Helen Shoer van Baba&Kleuter

Anne-Marie Mischke

Christien Neser

Rudolf Stehle van Beeld

Les Javan het die gehoor in vervoering gehad met sy Afrikaanse liedjies.

Les Javan

Martie Pansegrouw van rooirose

Sylvia de Wet van LAPA-Uitgewers

Ilse Salzwedel

Eldaleen Hugo van Vrouekeur

Gaste kon 'n huis-toe-vat-boek kies uit 'n verskeidenheid van LAPA se publikasies.

Louwrens Potgieter van CNA

Suné van Heerden en Susan Lombaard van Maroelamedia

Jerzy Koch kuier uit Pole in Suid-Afrika.

Mari Beukes van LAPA-Uitgewers

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top