Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie
2013-01-08 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.LitNet-leeskeuses: Maandag 7 Januarie 2013
2013-01-07 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 7 Januarie 2013Imraan Coovadia responds to Ian Glenn
2013-01-07 "And all this, right to the edge of racial hatred, to prevent the fair or unfair scrutiny of a book and a writer?""Historiese foto" - 20 jaar later
2013-01-07 Vier skrywers op een foto, aangesien dit nou maar die tyd vir nostalgie is, of hoe?Skielik het dit aand geword
2013-01-07 "Die afdraand van die dag is kil. Hoe het dit skielik laat geword?"LitNet-leeskeuses: Vrydag 4 Januarie 2013
2013-01-04 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 4 Januarie 2013Coovadia, Coetzee and the literary field of post-apartheid South Africa
2013-01-04 "Coetzee’s departure then becomes a symbolic leaving open of a place for new writers and scholars to tackle the burning issues of the new era, issues on which he claims no authority and perhaps for which he takes no responsibility, for which he feels no affinity."LitNet-leeskeuses: Donderdag 3 Januarie 2013
2013-01-03 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 3 Januarie 2013Among the Boers in peace and war bied ongewone insig in die oorlog
2013-01-03 "Sy uitstekende beskrywing van die aard en werkswyse van die Boere-gevegsmasjien sal vir menige leser ’n openbaring wees. Hierdie eenvoudige sisteem het gewerk, ten spyte van geldige kritiek wat daaroor uitgespreek word en die foute wat begaan is."LitNet-leeskeuses: Woensdag 2 Januarie 2013
2013-01-02 Voorspoedige nuwejaar! Hier is Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 2 Januarie 2013LitNet-leeskeuses: Vrydag 21 Desember 2012
2012-12-21 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 21 Desember 2012Oestyd-skryfuitdaging: Plaaswerkers
2012-12-20 Katriena vou die wasgoed en hang dit om die draad reg langs haar. “Van waar sal my hulp kom …”Oestyd-skryfuitdaging: Oestyd
2012-12-20 "Hy druk twee druiwekorrels teen mekaar, voel die beroering onder sy naeltjie. Hy gaan eendag met ’n vrou trou met sulke groot, sagte borste."Oestyd-skryfuitdaging: Stroop
2012-12-20 "Die Toyota se neus druk hy summier tussen die wingerd in en dan dreun die trekker, hooggelaai met druiwe en net een lig flikkerend, verby. Dis oestyd."Oestyd-skryfuitdaging: Groepsgebiede
2012-12-20 "Die nuus oor die radio is oorweldigend. Niel Amstrong het die historiese eerste tree op die oppervlakte van die maan gegee. ’n Man op die maan! Sy moet die ongelooflike nuus deel."LitNet-leeskeuses: Donderdag 20 Desember 2012
2012-12-20 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 20 Desember 2012Oestyd-skryfuitdaging: Om den brode
2012-12-20 Sonder elektrisiteit of lopende water. Hulle woon op ’n hoogtetjie met ’n arendsuitsig oor die barre landskap waar boerbokke vergeefs wei.Oestyd-skryfuitdaging: Parstyd
2012-12-20 deur die hitte getem tot ’n trae pashet die snyers, stille draers van jare se swaarkry
hulle dagtaak met mandjies vol druiwe
skouerhoog tussen die rye gedra
Werfsonde deur Kleinboer: die groter geheel is in die klein detail
2012-12-20"Iemand wat met alle opregtheid die taal meer maak, dit is hoe ek voel oor Kleinboer se jongste roman, Werfsonde."
