LAPA Uitgewers hou partytjie in Kaapstad

  • 0

LAPA Uitgewers het op 30 Augustus 'n partytjie gehou waar Japie Gouws LAPA se visie aan LAPA se skrywers, die media, handelaars en medewerkers oorgedra het. Die funksie het in die Kunstekaap Skouburg plaasgevind. Izak de Vries het foto's geneem by die geleentheid.

Miemie du Plessis
Jan Vermaak, Wium van Zyl en Japie Gouws
Schalk de Jager, Anlie le Roux en Japie Gouws
Willem de Vries
Nanette van Rooyen
Nanette van Rooyen en Gerrit Rautenbach
Wendy Maartens en Hendri Warricker
Marie en Evert Snyman
Maria Vos
Bennie Aucamp, Jan Vermaak en Johan van Lill
Erika Lourens, Eureka Barnard en Marieta Nel
Johan van Lill en Francois Bloemhof
Erika Lourens en Selim Kagee
Selim Kagee
Ingrid Venter
Peter en Jean Williams
Carina Diedericks
Nicol Faasen
Suzette Kotzé-Myburgh
Elize Parker
Gys en Jana Hattingh
Allison en Arnold Vermaak

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top