Foto's: M-Net se literêre pryse vir 2013 word aangekondig

  • 0

Die ontvangers van M-Net se literêre pryse is Vrydag in Johannesburg aangekondig. Dié pryse word jaarliks toegeken aan Suid-Afrikaanse skryfwerk in enige van die 11 amptelike landstale. Naomi Bruwer het die glansryke geleentheid kamera-in-die-hand bygewoon.

Ingrid Winterbach

Andries Wessels

Phyllis Green

Gerrit Schoonhoven

Awie Papenfus

Natalie Parker

John Badenhorst

Keorapetse Willie Kgositsile

Herman Binge

Kerneels Breytenbach

Siphamandla Clement Mathaba

Kabous Meiring

Jomarie Dick

Deborah Steinmair

Haddad Viljoen

Hettie Scholtz

Hendri Warricker

Saartjie Botha

Frederik de Jager

Marga Stoffer en Jo Prins

Fourie Botha

Steven Boykey Sidley

TT Madau

Theresa Papenfus

Steven le Roux

Bongiwe Gumede

Elmarie Claasens

Karin Brynard saam met van die mense wat haar gehelp het met haar navorsing vir Onse Vaders: Piet Kruger, kaptein Patrys Rautenbach en Stan Davis.

Steward van Wyk gesels voor die kamera oor die M-Net Literêre Toekennings.

Sylvia de Wet

Imraam Coovadia het die M-Net-prys in die kategorie Engels gekry vir sy roman The Institute of Taxi Poetry. Fourie Botha het dit namens hom ontvang.

Matthew Jabulani Mngadi het die M-Net-prys vir skryfwerk in Zoeloe ontvang vir sy roman Bayeza Abanqobi (Real Victors Are Yet To Come).

Sabatampho Mokae het met Ga ke Modisa (I’m Not Your Keeper) die prys gewen in die kategorie romans in Tswana.

July Innocent Mtsweni het met Inzinto Ziyaphenduka (Things Are Changing) die prys in die kategorie Ndebele-romans ontvang.

Nkhelebeni Mphaphuli was met Mbofho dza Malopfha (Blood Ties) die wenner in die Venda-kategorie.

Ingrid Winterbach het die prys vir die beste roman in Afrikaans ontvang.

James Whyle het 'n prys vir debuutskrywer gekry vir The Book of War.

SJ Gambu het ook 'n prys as debuutskrywer gekry vir Leqotjane (One Who Pursues).

Karin Brynard het 'n prys vir 'n roman met die meeste rolprentpotensiaal ontvang vir Onse Vaders.

Sabata-mpho Mokae het ook 'n prys vir 'n roman met die meeste rolprentpotensiaal ontvang vir Ga Ke Modisa ("I Am Not Your Keeper").

Hettie Scholtz het die dankwoord gespreek.

Karin Brynard en Ingrid Winterbach wens mekaar geluk na afloop van die prystoekennings.

Die pryswenners

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top