Uitnodiging na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe

  • 0

Tafelberg Uitgewers nooi jou hartlik na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe. Albert Grundlingh en Bill Nasson, redakteurs, gesels op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertasteater in Stellenbosch oor die boek. Die geleentheid begin om 18:00 vir 18:30.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top