Kompetisie: 'n Brief aan jou verlore liefde – wenner aangekondig!

  • 0

Die wenner van dié kompetisie is Bernice Saulse. Lees haar wenbrief hier. Baie geluk, Bernice!

Dis somer. Die tyd van liefde. Die tyd van verlange. Skryf vir LitNet 'n brief aan jou verlore liefde. Ons plaas die briewe op ons Wen-ruimte.

Stuur jou brief met die titel "Sophia Kapp" aan wen@litnet.co.za.

Maksimum woordtelling: 400.
Sluitingsdatum: 3 Desember 2013.

Die skrywer van die brief wat ons die meeste roer, ontvang 'n fantastiese LAPA-boekpakkie met boeke deur Sophia Kapp: 'n Nuwe lente, Die erflating, Die verhuising, Waar die hart is en Driehoek.

Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net!

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top