Dansende Digtersfees 2013-voorlesings

  • 0

Die Spier Dansende Digtersfees vind hierdie jaar weer plaas. Kyk hier vir meer inligting rondom die program en deelnemende digters. Verlede jaar het LitNet met die sameroeper van die fees, Breyten Breytenbach, gesels. Hierdie jaar vertel Dominique Botha ons hoe sake hierdie jaar daar uit sien. Indien jy hierdie besonderse fees nie verlede jaar bygewoon het nie, kan jy hieronder sien waarop jy uitgemis het – en ook waarom jy hierdie jaar daar moet wees mee te luister en saam te dans.
 

Die Suid-Koreaanse digter, Ko Un

Die Amerikaanse digter, Caroline Forché

Ons eie Antjie Krog

Nog 'n plaaslike verteenwoordiger, Marlene van Niekerk

Die Sloweense digter Tomaž Šalamun

Die Duiste digter Joachim Sartorius

 


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top