2014-02-18Dinga Sikwebu, the National Education Coordinator of the National Union of Metalworkers of South Africa (NUMSA), will be in conversation with Michelle Williams and Vishwas Satgar, editors of this book.
2014-02-14Entries open on 1 March, closing date for applications is 31 July and the top five scripts will be selected for a week-long staged reading in October, with the opportunity for discussion and feedback from the public and members of the theatre industry.
Johannes Comestor2014-02-10"Toe eksistensialisme in die jare vyftig hoog in die mode was, het Camus se denke aansluiting daarby gevind. Literêre elegansie bring mee dat dit maklik is om sy geskrifte te lees"
Deborah Steinmair2014-02-10“Hierdie klein novelle skitter soos ? swart diamant met eksistensiële angst en galgehumor. Dit is eenvoudig gilsnaaks met ? skuins traan.”
Kerneels Breytenbach2014-02-07Nuus aan PEN Afrikaans se lede: Ontmoeting by US Woordfees 2014, die opskorting van die M-Net Literêre Toekennings, PEN Afrikaans se registrasie, en die belastingheffing op boeke
LAPA Uitgewers2014-02-07Almal weet daar is net mooi niks waarvoor seerowers bang is nie. Maar toe iets op die dek van haar pa se skip erger as die asem van ’n hamerkophaai begin ruik, vermoed Sanmarie daar is dalk één ding wat haar seerower-pa en sy dapper bemanning hoendervleis gee ...
Gunther Pakendorf2014-02-06"Dit sou sekerlik te ver gaan om die geval van Adam Small en sy plek in die Afrikaanse letterkunde sonder voorbehoud met die geskiedenis van die resepsie van Heinrich Heine in Duitsland te vergelyk. Nietemin is daar raakpunte wat, soos ek glo, lig kan werp op hierdie tema."
Johannes Comestor2014-02-04Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat 'n leerling dalk eersdaags 'n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag; en hy sal nie benadeel mag word deur van hom te vereis dat hy betyds moet wees nie.
Carla van der Spuy2014-01-29“Die psige van die moordenaar boei my geweldig. Ek wil weet wat daardie verskil is tussen hom en ? ander persoon wat aan net soveel redes kan dink om te moor, en dalk net so ‘n moeilike agtergrond het, maar dit nie doen nie. Want ons dra almal boosheid in ons rond, maar daar is ? membraan wat mense soos ek en jy keer, terwyl ander daardie membraan skeur.” Chanette Paul oor Siende blind.
Izak de Vries2014-01-29"As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.