Johannes Comestor2014-03-10"Bellow was weens sy ouderdom skynbaar glad nie meer in staat om bv dokumentêre navorsing te doen nie. Daarom het hy sy herinneringe eerder as 'n roman, wat ruimte vir fiksie laat, ingeklee."
Jonathan Amid2014-03-10Mark Winkler's An Exceptionally Simple Theory (of Absolutely Everything) is “an intensely absorbing and unapologetically apolitical tale”.
Desmond Painter2014-03-06"Ek verwys na iets dieper: ’n soort protes teen die lewe self, oftewel teen hoe die lewe (óns lewe, myne en joune) historiese vorm kry en gekortwiek word deur politieke en ekonomiese stelsels, maatskaplike verdelingslyne, moeë drome, verbreekte beloftes, ons eie blindheid en afgestompheid, droogtes van die land en die hart."
Johannes Comestor2014-02-24Wat in Noord-Afrika gebeur, kan aan ander gemarginaliseerde of minderheidsgroepe 'n aanduiding gee van hoe te werk gegaan moet word, of wat vermy moet word, op die pad na (groter) selfbeskikking en identiteitserkenning.