Wilna Adriaanse gesels op kykNET se Dagbreek

  • 0

Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs deur NB-Uitgewers gepubliseer. Sy het op 25 Junie 2014 op kykNET se Dagbreek hieroor gesels.

Koop Dubbelspel by Kalahari.com!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top