"Beide hierdie tekste bied egter ’n oorspronklike en nuwe inset in ’n veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."
Johannes Comestor2014-03-31Waarna Roth klaarblyklik op soek was, is enersyds realistiese uitbeelding van die werklikheid en andersyds stof om sy beperkte verbeelding mee aan te vul.
2014-03-26The Royal Society of Literature is now accepting entries for the sixteenth VS Pritchett Memorial Prize. The prize is awarded for the best unpublished short story of the year.
Hendrik-Jan de Wit2014-03-26"De digitalisering van de Afrikaanse letterkunde is nog altijd in volle gang. Het proces dat ruim 15 jaar geleden in gang is gezet met ondermeer de oprichting van litnet.co.za, wikipedia, de website van het Zuid-Afrikahuis en de Digitale Bibliotheek der Nederlandse Letteren (DBNL) loopt nog elke dag door."
Izak de Vries2014-03-26Toilette, hansworse, parkeerwagte en gesiene skrywers. Niks of niemand het die lens van Izak de Vries se kamera ontkom nie. Kyk vir oulaas saam.
Naomi Meyer2014-03-26Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet.
LAPA Uitgewers2014-03-25"On Saturday 29 March, journalist and radio personality Nancy Richards will be in conversation with four authors around the theme 'using the pen for justice, how writers transform society'."
Danie Botha2014-03-24In Januarie, met Hennie se tagtigste verjaardag, kon ons hom loof vir sy uitgebreide, geskakeerde en voortreflike oeuvre, getuig hoe hy ons geïnspireer het, mentor was op verskeie lewensterreine.
2014-03-24Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”.