Klankopname: Chris van der Merwe gesels oor Die houtbeen van St Sergius

  • 0

Klankopname: Chris van der Merwe se nuwe bundel literêre essays, Die houtbeen van St Sergius – opstelle oor Afrikaanse romans, is Saterdag, 8 Junie by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Louise Viljoen.

 

Koop Die houtbeen van St Sergius by Kalahari.com!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top